Met min lig en ‘n koue wind net soos Port Elizabeth dit kan doen het Wynand & Elmarie my hart laat sing met hulle swangerskap fotos. Dankie julle.